ribbok [boodskap #131898] |
Wed, 01 July 2020 12:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ribbok
Afbreking: rib•bok
Uitspraak: /ˈrəbok/
Selfstandige naamwoord: ribbok
Meervoud: ribbokke
Verkleinwoord: ribbokkie
Meervoud van verkleining: ribbokkies
Betekenis:
• Soort wildsbok waarvan die rooiribbok (Redunca fulvorufula) in die berge en die vaalribbok (Pelea capreolus) op vlaktes hou.
Gebruik:
• Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. [Habakuk 3:19]
Hiponiem:
• rooiribbok
• vaalribbok
Vertaling:
Engels: rhebuck, rhebok; reedbuck
Nederlands: reebokantilope; rietbok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|