Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sentour
sentour [boodskap #131897] Wed, 01 July 2020 11:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Standbeeld van 'n sentour.
Standbeeld van 'n sentour.
sentour
Afbreking: sen•tour


Selfstandige naamwoord: sentour
Meervoud: sentoure
Verkleinwoord: sentourtjie
Meervoud van verkleining: sentourtjies

Betekenis:
• 'n Mitologies wese met die onderlyf van 'n perd en die bolyf van 'n man.

Gebruik:
• 'n Sentour het ses ledemate: vier perdepote en twee menslike arms.

Sinoniem:
• perdmens

Vertaling:
Engels: centaur
Nederlands: centaur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neusgat
Volgende onderwerp: ribbok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 05:23:45 UTC 2025