makker [boodskap #131894] |
Wed, 01 July 2020 10:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
makker
Afbreking: mak•ker
Selfstandige naamwoord: makker
Meervoud: makkers
Verkleinwoord: makkertjie
Meervoud van verkleining: makkertjies
Betekenis:
• Iemand aan wie mens deur persoonlike voorkeur verbonde is.
Gebruik:
• Hy speel saam met sy makker by die spruitjie.
Sinoniem:
• kameraad
• maat
• vriend
• tjom
Vertaling:
Engels: buddy, pal, mate, comrade
Nederlands: makker
Byvoeglike naamwoord: mak
Vergrotende trap: makker
Oortreffende trap: makste
Attributief: mak
Intensief: hondmak, skaapmak
Betekenis:
• Vergrotende trap van mak.
Gebruik:
• Die leeu is makker as daai een.
Vertaling:
Engels: more tame, obedient
Nederlands: makker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|