bemoeilik [boodskap #131891] |
Wed, 01 July 2020 08:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bemoeilik
Afbreking: be•moei•lik
Samestelling: be + moeilik
Werkwoord: bemoeilik
Verlede tyd: het bemoeilik
Betekenis:
• Moeilik maak.
Gebruik:
• Die tog word deur die slegte weer bemoeilik.
Sinoniem:
• belemmer
• hinder
• kniehalter
• kompliseer
• strem
Antoniem:
• vergemaklik
Afgelei:
• bemoeiliking
Vertaling:
Engels: to impede, hinder, obstruct, hamper, handicap
Nederlands: bemoeilijken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|