Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » refrein
refrein [boodskap #131890] Wed, 01 July 2020 08:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
refrein
Afbreking: re•frein


Selfstandige naamwoord: refrein
Meervoud: refreine
Verkleinwoord: refreintjie
Meervoud van verkleining: refreintjies

Betekenis:
• Gedeelte van 'n lied of gedig wat herhaal.

Gebruik:
• Die liedjie se refrein maal in my gedagtes.

Vertaling:
Engels: refrain, chorus
Nederlands: refrein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: armblanke
Volgende onderwerp: bemoeilik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 05:39:29 UTC 2025