Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » armblanke
armblanke [boodskap #131889] Wed, 01 July 2020 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
armblanke
Afbreking: arm•blan•ke
Samestelling: arm + blanke


Selfstandige naamwoord: armblanke
Meervoud: armblankes

Betekenis:
• Blanke persoon wat in armoede leef.

Gebruik:
• Die armblankes was veral ongeskoolde en mindergeskoolde arbeiders.

Afgelei:
• armblanke-probleem
• armblanke-vraagstuk
• armblankedom

Vertaling:
Engels: poor white
Nederlands: arme blanke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: metaalmengsel
Volgende onderwerp: refrein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 05:21:45 UTC 2025