metaalmengsel [boodskap #131888] |
Tue, 30 June 2020 19:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
metaalmengsel
Afbreking: me•taal•meng•sel
Samestelling: metaal + mengsel
Selfstandige naamwoord: metaalmengsel
Meervoud: metaalmengsels
Betekenis:
• 'n Vermenging van metale, wat in vloeibare toestand tot stand kom.
Gebruik:
• Brons is 'n metaalmengsel van koper, tin en ander metale.
Sinoniem:
• allooi
• legering
Vertaling:
Engels: metal mixture
Nederlands: metaalmengsel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|