| prei [boodskap #131886] |
Di., 30 Junie 2020 16:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24180 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Preie
prei
Afbreking: prei
Selfstandige naamwoord: prei
Meervoud: preie
Verkleinwoord: preitjie
Meervoud van verkleining: preitjies
Betekenis:
• 'n Groentesoort, Allium ampeloprasum, met 'n sagte, ui-agtige smaak.
Gebruik:
• Die eetbare deel van die prei is die bondel blaarskedes wat soms verkeerdelik 'n stam of steel genoem word.
Afgelei:
• preieblare
• preisop
Vertaling:
Engels: leek
Nederlands: prei
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|