Betekenis:
• Persoon wat op 'n dier ry, meestal op 'n perd.
• (skaak) 'n Skaakstuk, die perd.
Gebruik:
• Mikro is bekend vir sy boeke "Ruiter in die nag" en "Die jongste ruiter".
• Die ruiters (♘ ♞) is die stukke op 'n skaakbord wat ridders te perde voorstel.