Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruiter
ruiter [boodskap #131882] Tue, 30 June 2020 08:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Turkse ruiter op sy perd.
'n Turkse ruiter op sy perd.
ruiter
Afbreking: rui•ter


Selfstandige naamwoord: ruiter
Meervoud: ruiters
Verkleinwoord: ruitertjie
Meervoud van verkleining: ruitertjies

Betekenis:
• Persoon wat op 'n dier ry, meestal op 'n perd.
• (skaak) 'n Skaakstuk, die perd.

Gebruik:
• Mikro is bekend vir sy boeke "Ruiter in die nag" en "Die jongste ruiter".
• Die ruiter (♘ ♞) is 'n stuk in die skaakbord wat 'n ridder voorstel.

Afgelei:
• perderuiter
• ruiterwag

Vertaling:
Engels: horseman, rider, trooper
Nederlands: ruiter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemsbok
Volgende onderwerp: bewolk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 05:29:28 UTC 2025