Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » foeitog
foeitog [boodskap #131880] Tue, 30 June 2020 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
foeitog
Afbreking: foei•tog


Tussenwerpsel: foeitog

Betekenis:
• Uitroep van spyt en medelye, dikwels sarkasties.

Gebruik:
• Ag foeitog, het jy jou toon gestamp?
Foeitog, hy het ander gered, maar hy kan homself nie red nie. [Matteus 27:42]

Sinoniem:
• siestog

Vertaling:
Engels: poor thing, shame
Nederlands: kassian

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: desweë
Volgende onderwerp: gemsbok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 05:12:49 UTC 2025