outa [boodskap #131878] |
Tue, 30 June 2020 07:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
outa
Afbreking: ou•ta
Selfstandige naamwoord: outa
Meervoud: outas
Verkleinwoord: outatjie
Meervoud van verkleining: outatjies
Betekenis:
• (verouderd) Respekvolle verwysing na 'n bejaarde man, veral 'n ou swart man; madala.
Gebruik:
• Die outa het my gehelp om my fiets reg te maak.
Antoniem:
• ousie
Vertaling:
Engels: outa
Nederlands: outa
Nota
• Waarskynlik 'n samestelling van "ou" (oud) en die Sotho "ntate" (pa, vader).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|