Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitgorrel
uitgorrel [boodskap #131877] Mon, 29 June 2020 16:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitgorrel
Afbreking: uit•gor•rel
Samestelling: uit + gorrel


Werkwoord: gorrel uit, uitgorrel
Verlede tyd: het uitgegorrel

Betekenis:
• Borrelend laat uitloop, of figuurlik, dinge opmaak.

Gebruik:
• Sy luister ingedagte hoe die water by die bad uitgorrel.
• Hy het 'n klomp snert uitgegorrel.

Vertaling:
Engels: to gargle
Nederlands: gorgelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gorrel
Volgende onderwerp: outa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 05:30:02 UTC 2025