versiering [boodskap #131867] |
Sun, 28 June 2020 20:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
versiering
Afbreking: ver•sie•ring
Selfstandige naamwoord: versiering
Meervoud: versierings
Verkleinwoord: versierinkie
Meervoud van verkleining: versierinkies
Betekenis:
• Dit wat aangebring is om iets of iemand op te tooi en mooi te laat lyk.
Gebruik:
• Julle versiering moet nie uiterlik wees nie... [1 Petrus 3:3]
Sinoniem:
• dekorasie
• tooisel
Vertaling:
Engels: decoration, embellishment
Nederlands: versiering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|