Betekenis:
• 'n Gat in 'n pad.
• 'n Probleem waarvan mense oor die algemeen nie bewus is nie.
Gebruik:
• Hy ry per ongeluk deur 'n slaggat wat een van die motor se bande so erg beskadig dat hy nie verder kon ry nie.
• Hierdeur vermy hy dan ook grotendeels die slaggat van sentimentaliteit.
Vertaling:
Engels: pothole
Nederlands: kuil
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.