Betekenis:
• 'n Kruipende, gewerwelde dier wat koudbloedige is en se vel met skubbe gedek is.
Gebruik:
• 'n Reptiel het skubbe pleks van hare (soos soogdiere) of vere (soos voëls) en hulle is koudbloedig pleks van warmbloedig soos soogdiere en voëls.
• Diere soos skilpaaie, krokodille, slange en akkedisse is reptiele.