satellietsender [boodskap #131854] |
Sun, 28 June 2020 15:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
satellietsender
Afbreking: sa•tel•liet•sen•der
Samestelling: satelliet + sender
Selfstandige naamwoord: satellietsender
Meervoud: satellietsenders
Verkleinwoord: satellietsendertjie
Meervoud van verkleining: satellietsendertjies
Betekenis:
• 'n Hulpsender ter ondersteuning van 'n hoofsender.
Gebruik:
• Die veldwagter het 'n nekband met 'n satellietsender aan die leeu se nek vasgemaak om sy bewegings te monitor.
Vertaling:
Engels: satellite transmitter
Nederlands: satellietzender
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|