Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opvallend
opvallend [boodskap #131853] Sun, 28 June 2020 15:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opvallend
Afbreking: op•val•lend


Byvoeglike naamwoord: opvallend
Vergrotende trap: opvallender
Oortreffende trap: opvallendste
Attributief: opvallende

Betekenis:
• Wat die aandag trek en wat almal dadelik sien.

Gebruik:
• Die mense se gasvryheid was opvallend.

Sinoniem:
• merkwaardig
• opmerklik
• opsigtelik
• prominent
• treffend

Antoniem:
• alledaags
• gewoon
• onopvallend

Afgelei:
• opvallendheid

Vertaling:
Engels: striking, notable
Nederlands: opvallend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verewig
Volgende onderwerp: satellietsender
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 05:05:02 UTC 2025