Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verewig
verewig [boodskap #131852] Sun, 28 June 2020 15:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verewig
Afbreking: ver•e•wig
Samestelling: ver + ewig


Werkwoord: verewig
Verlede tyd: het verewig

Betekenis:
• Iets permanent of iemand onsterflik maak.

Gebruik:
• Die fotograaf het die geleentheid op film verewig.

Sinoniem:
• verpetueer

Afgelei:
• verewiging

Vertaling:
Engels: to immortalise, perpetuate, eternalize
Nederlands: vereeuwigen

Nota:
• Moenie "verewig" (ewig maak) met "vir ewig" (vir altyd en ewig) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spuit
Volgende onderwerp: opvallend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 05:14:27 UTC 2025