Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plofstof
plofstof [boodskap #131850] Sun, 28 June 2020 11:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Waarskuwingsteken wat by storing of vervoer van plofstowwe gebruik word.
'n Waarskuwingsteken wat by storing of vervoer van plofstowwe gebruik word.
plofstof
Afbreking: plof•stof
Samestelling: plof + stof
Uitspraak: /ˈplofstof/


Selfstandige naamwoord: plofstof
Meervoud: plofstowwe

Betekenis:
• 'n Chemiese mengsel wat geskep word om met hulp van 'n katalisator te ontplof.

Gebruik:
• Dinamiet is 'n plofstof wat saamgestel word deur die hoogs plofbare nitrogliserien met diatoomaarde (Kieselguhr) as absorbant te meng.

Sinoniem:
• springstof

Afgelei:
• plofstofkundige

Vertaling:
Engels: explosive, blasting agent
Nederlands: explosief, springstof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: piramide
Volgende onderwerp: spuit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 05:20:38 UTC 2025