| eksoplaneet [boodskap #131845] |
So., 28 Junie 2020 09:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eksoplaneet
Afbreking: ekso•pla•neet
Selfstandige naamwoord: eksoplaneet
Meervoud: eksoplanete
Verkleinwoord: eksoplaneetjie
Meervoud van verkleining: eksoplaneetjies
Betekenis:
• 'n Planeet buite die Sonnestelsel.
Gebruik:
• Die naaste bekende eksoplaneet is Alpha Centauri Bb.
Sinoniem:
• ekstrasolêre planeet
Vertaling:
Engels: exoplanet, extrasolar planet
Nederlands: exoplaneet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|