dwergplaneet [boodskap #131844] |
Sun, 28 June 2020 09:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dwergplaneet
Afbreking: dwerg•pla•neet
Samestelling: dwerg + planeet
Selfstandige naamwoord: dwergplaneet
Meervoud: dwergplanete
Verkleinwoord: dwergplaneetjie
Meervoud van verkleining: dwergplaneetjies
Betekenis:
• 'n Kleiner soort planeet wat nie voorwerpe om hom skoonvee nie.
Gebruik:
• 'n Dwergplaneet wentel om 'n ster en is massief genoeg is dat sy vorm hoofsaaklik deur swaartekrag bepaal word, maar is nie massief genoeg om die omgewing rondom sy wentelbaan van kleiner planeetagtiges skoon te vee nie.
Hiponiem:
• Pluto
• Ceres
• Haumea
• Makemake
• Eris
Vertaling:
Engels: dwarf planet
Nederlands: dwergplaneet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|