Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gasplaneet
gasplaneet [boodskap #131842] Sun, 28 June 2020 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gasplaneet
Afbreking: gas•pla•neet
Samestelling: gas + planeet


Selfstandige naamwoord: gasplaneet
Meervoud: gasplanete
Verkleinwoord: gasplaneetjie
Meervoud van verkleining: gasplaneetjies

Betekenis:
• 'n Reuseplaneet wat hoofsaaklik uit gas (meestal waterstof en helium) bestaan.

Gebruik:
• 'n Gasplaneet se kern bestaan vermoedelik uit swaarder elemente teen so ’n hoë temperatuur (20 000 K) en druk dat hulle eienskappe nie goed verstaan word nie.

Sinoniem:
• gasreus

Antoniem:
• aardplaneet

Hiponiem:
• Jupiter
• Saturnus
• Uranus
• Neptunus

Vertaling:
Engels: gas giant
Nederlands: gasreus, Joviaanse planeet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aardplaneet
Volgende onderwerp: krygsmag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 05:01:43 UTC 2025