Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanstel
aanstel [boodskap #131834] Sun, 28 June 2020 07:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanstel
Afbreking: aan•stel
Samestelling: aan + stel


Werkwoord: stel aan, aanstel
Verlede tyd: het aangestel

Betekenis:
• In 'n pos benoem; in 'n amp aanstel of 'n betrekking gee; emplojeer.
• Oordrewe gedrag toon; voordoen; verbeel; aansit.

Gebruik:
• Hoe kon hulle hom in die pos aanstel?
• Moet jouself nie so aanstel nie.

Antoniem:
• afdank
• ontslaan

Vertaling:
Engels: to appoint; to pretend
Nederlands: aanstellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aardkors
Volgende onderwerp: aansluit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 05:37:36 UTC 2025