Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aardkors
aardkors [boodskap #131833] Sun, 28 June 2020 07:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die opbou van die Aarde.
Die opbou van die Aarde.
Die dele gemerk 1 is die aardkors.
Die dele gemerk 1 is die aardkors.
aardkors
Afbreking: aard•kors
Samestelling: aard + kors


Selfstandige naamwoord: aardkors
Meervoud:

Betekenis:
• Die buitenste laag van die Aarde; die deel tussen die oppervlak en die Mohorovičić-diskontinuïteit.

Gebruik:
• Al die gesteentes en sediment wat op die oppervlak lê behoort tot die aardkors.
• Die aardkors bestaan vernaamlik uit gesteentes soos granodioriet, gabbro en basalt.

Vertaling:
Engels: Earth's crust
Nederlands: aardkorst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aantref
Volgende onderwerp: aanstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 05:05:00 UTC 2025