Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aantref
aantref [boodskap #131832] Sun, 28 June 2020 07:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aantref
Afbreking: aan•tref
Samestelling: aan + tref


Werkwoord: tref aan, aantref
Verlede tyd: het aangetref

Betekenis:
• Toevallig op iets of iemand afkom.

Gebruik:
• Mens kan mikrobes oral aantref, hulle is uiters aanpasbaar by toestande en oorleef waar hulle ook al voorkom.

Sinoniem:
• vind
• ontmoet
• ontdek

Vertaling:
Engels: to encounter, meet, find, come across
Nederlands: aantreffen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanspoor
Volgende onderwerp: aardkors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 05:25:45 UTC 2025