etenstyd [boodskap #131830] |
Sat, 27 June 2020 19:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
etenstyd
Afbreking: e•tens•tyd
Selfstandige naamwoord: etenstyd
Meervoud: etenstye
Verkleinwoord: etenstydjie
Meervoud van verkleining: etenstydjies
Betekenis:
• Tyd waartydens daar geëet word of wat vir ete toegelaat word.
Gebruik:
• Jy vat nie kos voor etenstyd nie, hoor jy my?
Sinoniem:
• eettyd
• etensuur
• skaftyd
Vertaling:
Engels: mealtime, dinner-time
Nederlands: etenstijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|