boegoe [boodskap #131829] |
Sat, 27 June 2020 16:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boegoe
Afbreking: boe•goe
Uitspraak: /ˈbuχu/
Selfstandige naamwoord: boegoe
Meervoud: –
Betekenis:
• Aromatiese struik met geneeskragtige blare (Agathosma betulina of Barosma betulina).
Gebruik:
• Boegoe is seker een van die bekendste inheemse kruieplante van Suid-Afrika.
Afgelei:
• boegoebrandewyn
Vertaling:
Engels: buchu
Nederlands: boechoe
Nota:
• Leenwoord uit Khoi.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|