| wysig [boodskap #131825] |
Sa., 27 Junie 2020 13:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24153 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wysig
Afbreking: wy•sig
Werkwoord: wysig
Verlede tyd: het gewysig
Teenwoordige deelwoord: wysigend, wysigende
Verlede deelwoord: gewysigde
Betekenis:
• Om sodanig aan iets te werk dat dit verander.
Gebruik:
• Dis belangrik om jou testament gereeld te hersien en indien nodig te wysig.
Sinoniem:
• bywerk
• opdateer
• verander
• verbeter
Afgelei:
• wysigbaar
• wysigend
• wysiger
• wysiging
Vertaling:
Engels: to edit, modify, amend, alter, change
Nederlands: wijzigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|