aangenaam [boodskap #131823] |
Sat, 27 June 2020 09:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aangenaam
Afbreking: aan•ge•naam
Byvoeglike naamwoord: aangenaam
Vergrotende trap: aangenamer
Oortreffende trap: aangenaamste
Attributief: aangename
Partitief: aangenaams
Betekenis:
• Wat 'n positiewe gevoel oproep; genoeglik of lekker is.
Gebruik:
• Die water in swembaddens kan verhit word om dit meer aangenaam vir die swemmers te maak.
• Aangename kennis.
Sinoniem:
• aanvallig
• behaaglik
• bekoorlik
• bevallig
• heerlik
• lekker
Antoniem:
• onaangenaam
Vertaling:
Engels: pleasant, agreeable, enjoyable, nice
Nederlands: aangenaam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|