borrie [boodskap #131820] |
Sat, 27 June 2020 09:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
borrie
Afbreking: bor•rie
Selfstandige naamwoord: borrie
Meervoud: –
Betekenis:
• Gemaalde wortel van Curcuma longa, wat aan die gemmerplant verwant is.
Gebruik:
• 'n Bietjie borrie in die water waarin jy rys kook gee 'n pragtige geel kleur aan die rys en is boonop gesond ook.
Sinoniem:
• geelwortel
Vertaling:
Engels: turmeric
Nederlands: geelwortel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|