Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gatvol
gatvol [boodskap #131818] Sat, 27 June 2020 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gatvol
Afbreking: gat•vol
Samestelling: gat + vol


Byvoeglike naamwoord: gatvol
Vergrotende trap: gatvoller
Oortreffende trap: gatvolste
Attributief: gatvolle

Betekenis:
• Baie moeg vir; omgekrap oor; genoeg gehad van.

Gebruik:
• As belastingbetalers is ons gatvol daarvoor dat ons geld gebruik word vir luukse motors, uitspattige hotelverblyf en vir peperduur etes.

Sinoniem:
• keelvol

Vertaling:
Engels: fed up, upset, unhappy
Nederlands: spuugzat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kanon
Volgende onderwerp: gemmer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:51:07 UTC 2025