hiëna [boodskap #131816] |
Sat, 27 June 2020 07:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hiëna
Afbreking: hi•ë•na
Selfstandige naamwoord: hiëna
Meervoud: hiënas
Verkleinwoord: hiënatjie
Meervoud van verkleining: hiënatjies
Betekenis:
• 'n Karnivoor, aaseter en 'n middelgroot nagroofdier van die familie Hyaenidae.
Gebruik:
• 'n Hiëna se voorpote is langer as sy agterpote en sy kake is sterk genoeg om bene oop byt.
• 'n Hiëna lag of huil.
Afgelei:
• hiënamannetjie
• hiënawyfie
Vertaling:
Engels: hyena
Nederlands: hyena
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|