glans [boodskap #131815] |
Sat, 27 June 2020 07:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
glans
Afbreking: glans
Selfstandige naamwoord: glans
Meervoud: glansinge
Verkleinwoord: glansie
Meervoud van verkleining: glansies
Betekenis:
• 'n Ligte uitstraling of weerkaatsing van lig.
Gebruik:
• Ag, hoe dof het die goud geword, hoe het die goeie goud sy glans verloor! [Klaagliedere 4:1]
Sinoniem:
• blink
• skitter
• skyn
• straal
Afgelei:
• glansgeleentheid
• glansing
• glansloos
• glansryk
• glansverf
Vertaling:
Engels: lustre, gloss, splendour, sheen
Nederlands: glans
Werkwoord: glans
Verlede tyd: het geglans
Teenwoordige deelwoord: glansende
Betekenis:
• Lig weerkaats of uitstraal.
Gebruik:
• Haar hare glans in die maanskyn.
Vertaling:
Engels: to give a lustre, shine
Nederlands: glanzen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|