skoeter [boodskap #131811] |
Fri, 26 June 2020 19:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoeter
Afbreking: skoe•ter
Selfstandige naamwoord: skoeter
Meervoud: skoeters
Verkleinwoord: skoetertjie
Meervoud van verkleining: skoetertjies
Betekenis:
• Rytuig met 'n lae treeplank en twee klein, breë wiele wat met die voet of 'n motor aangedryf word.
Gebruik:
• Moenie so ploeter nie, kry vir jou 'n skoeter met 'n toeter.
Afgelei:
• porsileinskoeter
Vertaling:
Engels: scooter
Nederlands: scooter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|