Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lemoenpampoen
lemoenpampoen [boodskap #131805] Fri, 26 June 2020 13:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Lemoenpampoentjie.
'n Lemoenpampoentjie.
lemoenpampoen
Afbreking: le•moen•pam•poen
Samestelling: lemoen + pampoen


Selfstandige naamwoord: lemoenpampoen
Meervoud: lemoenpampoene
Verkleinwoord: lemoenpampoentjie
Meervoud van verkleining: lemoenpampoentjies

Betekenis:
• 'n Ronde, groen pampoen (skorsie), Cucurbita pepo var. pepo.

Gebruik:
Lemoenpampoen is 'n goeie plaasvervanger vir rys of aartappels as bykos vir 'n lekker bredie.

Vertaling:
Engels: gem squash
Nederlands: gem squash

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: murgpampoen
Volgende onderwerp: boerpampoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:10:20 UTC 2025