| vaas [boodskap #131800] |
Vr., 26 Junie 2020 10:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Vaas.
vaas
Afbreking: vaas
Selfstandige naamwoord: vaas
Meervoud: vase
Verkleinwoord: vasie
Meervoud van verkleining: vasies
Betekenis:
• 'n Dekoratiewe houer van glas of erdewerk, gewoonlik hoog in verhouding tot die horisontale deursnee.
Gebruik:
• Sy plaas die blomme in haar mooiste vaas.
Sinoniem:
• blompot
• kruik
Hiponiem:
• blomvaas
• kristalvaas
Afgelei:
• vaasskildering
• vaasversierder
• vaasversiering
Vertaling:
Engels: vase
Nederlands: vaas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|