voorbedagtelik [boodskap #131799] |
Fri, 26 June 2020 09:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorbedagtelik
Afbreking: voor•be•dag•te•lik
Byvoeglike naamwoord: voorbedagtelik
Attributief: voorbedagtelike
Betekenis:
• Wat vooraf bedink en deurdink is; met voorbedagte rade; met opset.
Gebruik:
• Die rowers het voorbedagtelik en gesamentlik die rooftog onderneem.
Sinoniem:
• bewustelik
• intensioneel
• moedswillig
• opsetlik
• wetens
Vertaling:
Engels: knowingly, designedly, premeditated
Nederlands: met voorbedachten rade
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|