simptomaties [boodskap #131797] |
Fri, 26 June 2020 08:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
simptomaties
Afbreking: simp•to•ma•ties
Byvoeglike naamwoord: simptomaties
Attributief: simptomatiese
Betekenis:
• Wat die siekte se simptome betref; met betrekking tot die siekteverskynsel.
Gebruik:
• Seker siektes kan net simptomaties behandel word, wat die aandoening meer draaglik vir die pasiënt maak.
Antoniem:
• asimptomaties
Vertaling:
Engels: symptomatic
Nederlands: symptomatisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|