| wier [boodskap #131795] |
Vr., 26 Junie 2020 07:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Seewiere
wier
Afbreking: wier
Selfstandige naamwoord: wier
Meervoud: wiere
Verkleinwoord: wiertjie
Meervoud van verkleining: wiertjies
Betekenis:
• 'n Vaatlose, plantaardige organisme wat in water voorkom.
Gebruik:
• My lyk lê uitgespoel in wier en gras. [Ingrid Jonker]
Afgelei:
• blouwier
• bruinwier
• geselwier
• groenwier
• purperwier
• rooiwier
• seewier
Vertaling:
Engels: kelp, seaweed, alga
Nederlands: wier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|