ongesteld [boodskap #131792] |
Thu, 25 June 2020 14:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongesteld
Afbreking: on•ge•steld
Byvoeglike naamwoord: ongesteld
Attributief: ongestelde
Betekenis:
• 'n Bietjie siek.
Gebruik:
• Sy was ongesteld, maar het tog werk toe gegaan.
Sinoniem:
• ambraal
• oes
• naar
• olik
• onwel
• ongesteld
• siekerig
Afgelei:
• ongesteldheid
Vertaling:
Engels: indisposed, unwell
Nederlands: ongesteld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|