kwespunt [boodskap #131790] |
Thu, 25 June 2020 12:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwespunt
Afbreking: kwes•punt
Samestelling: kwes + punt
Selfstandige naamwoord: kwespunt
Meervoud: kwespunte
Verkleinwoord: kwespuntjie
Meervoud van verkleining: kwespuntjies
Betekenis:
• 'n Swakheid wat aangespreek of uitgebuit kan word.
Gebruik:
• Die aangeleentheid is 'n voortslepende kwespunt wat tot baie frustrasie lei.
• 'n Satirikus is per definisie genadeloos in die keuse van kwets- en kwespunt.
Sinoniem:
• Achilleshiel
• swakpunt
• risiko-area
Afgelei:
• kwespuntidentifisering
Vertaling:
Engels: issue
Nederlands: zwakheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|