vlegsel [boodskap #131786] |
Thu, 25 June 2020 10:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vlegsel
Afbreking: vleg•sel
Selfstandige naamwoord: vlegsel
Meervoud: vlegsels
Verkleinwoord: vlegseltjie
Meervoud van verkleining: vlegseltjies
Betekenis:
• Iets wat gevleg is (soos 'n string hare); 'n vlegwerk.
Gebruik:
• Om lang hare in 'n vlegsel te dra is 'n tendens onder meisies regoor die wêreld.
Afgelei:
• haarvelgsel
Verwant:
• string
• trens
• tres
• wrong
Vertaling:
Engels: plait, tress, braid; pigtail
Nederlands: vlechtsel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|