Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blokkasie
blokkasie [boodskap #131785] Wed, 24 June 2020 20:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
blokkasie
Afbreking: blok•ka•sie


Selfstandige naamwoord: blokkasie
Meervoud: blokkasies

Betekenis:
• Dit wat blok of verstop.

Gebruik:
• Die blokkasie van rioolpype kan tot oorstromings lei.

Sinoniem:
• afsluiting
• versperring
• verstopping

Vertaling:
Engels: blockage
Nederlands: verstopping

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geiser
Volgende onderwerp: vlegsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:49:46 UTC 2025