legioensiekte [boodskap #131783] |
Wed, 24 June 2020 19:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
legioensiekte
Afbreking: le•gi•oen•sie•kte
Samestelling: legioen + siekte
Selfstandige naamwoord: legioensiekte
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Ernstige vorm van longontsteking wat deur legionella-bakterie veroorsaak word.
Gebruik:
• Omdat geboue so lank toegestaan het en die waterstelsels nie gebruik is nie, kan die bakterie wat legioensiekte veroorsaak daarin skuil.
Vertaling:
Engels: legion sickness
Nederlands: legioenziekte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|