ritueel [boodskap #131782] |
Wed, 24 June 2020 19:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ritueel
Afbreking: ri•tu•eel
Selfstandige naamwoord: ritueel
Meervoud: rituele
Verkleinwoord: ritueeltjie
Meervoud van verkleining: ritueeltjies
Betekenis:
• Vasgestelde en herhalende handeling.
Gebruik:
• 'n Ritueel kan mense saam bind.
Afgelei:
• aandritueel
• afskeidsritueel
• paringsritueel
Verwant:
• seremonie
• plegtigheid
Vertaling:
Engels: ritual
Nederlands: ritueel
Byvoeglike naamwoord: ritueel
Attributief: rituele
Betekenis:
• 'n Vooraf bepaalde en gebruiklike handeling.
Gebruik:
• Die toordokter verrig 'n rituele offerande.
Afgelei:
• ritualisties
Vertaling:
Engels: ritual
Nederlands: ritueel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|