Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karwats
karwats [boodskap #131780] Wed, 24 June 2020 14:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
karwats
Afbreking: kar•wats


Selfstandige naamwoord: karwats
Meervoud: karwatse
Verkleinwoord: karwatsie
Meervoud van verkleining: karwatsies

Betekenis:
• 'n Gevlegte sweep vir een hand met 'n handvatsel en los tonge leer.
• 'n Fyn ryswepie.

Gebruik:
• Die agter-trekdiere word liggies met 'n karwats bygekom.
• As die donkies lui is word die karwats ingelê.

Afgelei:
• karwatshou

Vertaling:
Engels: driving‐whip; riding‐whip
Nederlands: karwats


Werkwoord: karwats
Verlede tyd: het gekarwats

Betekenis:
• Met 'n karwats slaan; piets.

Gebruik:
• Die osse word liggies gekarwats.

Vertaling:
Engels: to whip
Nederlands: karwatsen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bigamis
Volgende onderwerp: baljaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:12:17 UTC 2025