spekulant [boodskap #131777] |
Wed, 24 June 2020 11:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spekulant
Afbreking: spe•ku•lant
Selfstandige naamwoord: spekulant
Meervoud: spekulante
Betekenis:
• Iemand wat spekuleer.
Gebruik:
• 'n Spekulant poog om wins te maak deur aankope of verkope van goedere soos pryse styg of daal.
Sinoniem:
• spekulateur
Vertaling:
Engels: speculator
Nederlands: speculant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|