ingenome [boodskap #131775] |
Wed, 24 June 2020 09:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ingenome
Afbreking: in•ge•no•me
Byvoeglike naamwoord: ingenome
Attributief: ingenome
Betekenis:
• Baie tevrede wees met iets; in jou skik/noppies wees.
• Dit wat ingeneem is.
Gebruik:
• Hy is nogal ingenome met sy goeie rapport.
• Die ingenome standpunt laat veel te wense oor.
Sinoniem:
• begaan
• tevrede
Afgelei:
• ingenomenheid
• selfingenome
• vooringenome
Vertaling:
Engels: pleased, taken, smitten
Nederlands: ingenomen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|