subjektiwiteit [boodskap #131774] |
Tue, 23 June 2020 16:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
subjektiwiteit
Afbreking: sub•jek•ti•wi•teit
Selfstandige naamwoord: subjektiwiteit
Meervoud: –
Betekenis:
• Subjektief wees; beskouing vanuit persoonlike opvatting.
Gebruik:
• Hy word van subjektiwiteit beskuldig.
Sinoniem:
• innerlikheid
Antoniem:
• objektiwiteit
Vertaling:
Engels: subjectivity
Nederlands: subjectiviteit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|